Ontspan- U is NOU op die REGTE PLEK!  

JA- "School of Digitizing" van Sewpride is die plek om te wees. Hier kry u die mees effektiewe en praktiese opleiding wat die hele Artista sagteware program dek, en dit uit die gemak van u eie Huis, PLUS elke klas word opgeneem op video sodat u oor en oor daarna kan kyk net waneer u wil!

Hallo en baie hartlik welkom:

Is u 'n kreatiewe persoon, maar het net nog nie 'n uitlaat klep vir u kreatiewiteit gekry nie? Is ju frustreerd want u het 'n dringende behoefte om uitdrukking aan u kreatiwiteit te gee, maar weet nie hoe nie? Soek u 'n manier om 'n ekstra inkomste te verdien, en dit terwyl u, u kreatiwiteit bevredig, hope pret het, en dit in die gerief van u eie woonplek met tye wat u verkies. Het u al die Artista Sagteware probeer gebruik, maar het erge frustrasies oor u nie al die funksies ken of verstaan nie - miskien verstaan u niks van die program nie?!?!

Die Artista Afrikaanse Opleidings Program word elke Donderdag om 11.00am (GMT+2) lewendig aangebied. Indien hierdie tyd vir jou ongerieflik is, onthou alle klasse is beskikbaar vir aflaai binne 24 uur na aanbieding. So, jy KAN NOOIT 'n klas mis nie!! Daar is vir elke module wat aangebied word 'n opname.Die verskillende modules word maandeliks aangevul.Bv. Eerste klas elke maand is Editing ens. Ons probeer om elke klas interesant, genotvol en uniek tog bruikbaar en prakties aan te bied. Daar is altyd iets nuuts!!!

Om geld te verdien, pret te hê, en rustig tuis te wees is moontlik met die Artista Sagteware Opleidings Webinar.

 


Hierdie video is net 'n voorbeeld van wat u kan verwag in die aflaaibare Videos

Dit neem 'n paar minute vir die Video om te wys. Indien u nie die Video kan sien nie kort u die Macromedia Viewer Kliek Hier om dit te installeer.
Kliek op die Play button en dan die Pause [][] onder in die video. Sodra die tyd lyn onder helder wit is kan u weer die play button druk.

 

Wat Studente sê

Hallo Jacqui

Ek wil jou bedank vir die geleentheid dat jy ons Afrikaners wereldwyd die geleentheid gee om in ons eie taal opleding te ontvang.

Ek bly in Perth Australia en het nooit gedink ek sal hier, in my huis ver weg van my geboorteland in my eie taal, deur my eie mense bedien word nie.

Wat dit nog meer spesiaal maak: hoewel ons tyd so veel verskil, gee ek nie om om in die nag op te staan om deel te neem aan hierdie klasse nie.

Maar wat dit nog beter maak: ek hoef nie in die nag op te staan nie, ek weet ek kry 'n "download" binne 24 uur.

Ek geniet my program nou baie meer, en met groot respek wil ek vir jou sê, jy is so reg: waarde vir geld kry jy net as jy jou produk ken.

Baie baie dankie

Afrikaanse Groete uit Perth

     Sanet

I feel as if I am the only student in the class and she is talking to me directly!

For the first time I can now do my household chore and still be ready for a class in 2 minutes. I love that the system send me a reminder the day before and then a hour before each class because it makes it much easier to plan my day—AND learn exactly how to use the Artista software for maximum impact! The clarity with which Jacqui explain the topics in the class and the fact that I can ask a question—and actually have it answered the same day—make it even better!

     Judy Kok


To all that should attend the Sewpride Bernina & Embird Webinars,

I have been involved as a participant / panelist in every Webinar that I could attend presented by Philip, Jr, and Jacqui.

In each and every class I have learned something new and exciting that the Embroidery Software can bring to you. Philip and JR have been teaching classes using Embird and Jacqui with the Bernina software.

I wish they had been the first people that I had talked to before deciding on an embroidery software program, it would have kept me from being an embroidery software junkie :-) every software program seems to have something that the other one doesn't, even though I love my big high dollar program and would never talk bad about it,


I just wish there were online webinars available for it.
The many embroidery learning CD's that you can obtain are nice, but the webinars are the greatest thing for learning if you can find them, and being able to watch in real time, with an open forum along with all of the questions and answers and actually working through problems, then having the classes available to download to keep in your own personal library to then have as a back up. This is the only way to go.

Jacqui has started webinars with the Bernina Software as center stage, even though I don't have a small machine or the Bernina software, I find being a part of her class a real way to learn different ways to digitize, not everyone has a large machine with 15 needles and so for me I need to keep in mind how the others will sew out anything that I should create and again everything that you learn in class is available to download and keep for my own library.

I probably could go on for page upon page stating how great these webinars are, and for the small cost that this family has made it possible, you can really get the most in learning that I have found so far,

and I will add one more thing for now........

It doesn't just stop at the webinars, I have found that any problems that I have they have all found time to help me between webinars too.

My love to this whole family and their dedication to the world of
embroidery and teaching
 


Candice Wolf San Diego USA

 

"The School of Digitizing" van Sewpride.com Leer u Hoe om die meeste uit al die aspekte van u Artista Program te kry.

 

Artista Editor and Lettering:

  • Pull Compensation en Underlay Secrets!
  • Monograms!
  • Gradient Fill en Color Blending Tegnieke
  • Ontwerp u eie persoonlike etikette!
  • Multi-hooping en ontwerp u eie raam en hoekom
  • en Baie, Baie meer


Artista Digitizing:

  • Die Basiese beginsels van Rooi Werk
  • Gevorderde Rooi Werk tegnieke
  • Digitizing 101 van basies to meesterwerk stukke!
  • Ontwerp Logos en Familie wapens
  • Ontwerp u eie kant
  • Spesiale Kers projekte
  • en Baie, Baie meer


Artista Kwilts:

  • Oorsig van die Kwilt program en al die funksies.
  • Skep u eie Materiaal Biblioteek
  • Ontwerp 'n Tema-kwilt van niks
  • Ontdek hoe om 'n "Stained Glass" kwilt te ontwerp.
  • Ontwerp borduur kwilts!
  • Selfs crazy-patch in die hoop!

Artista Cross-Stitch:

  • Die Basiese beginsels van die kruisiesteek program!
  • Maak 'n spesiale boekmerk met die vernuftige gebruik van alle kruisiesteek tipes!
  • Hoe om u eie handpatroon in te trek in die program.
  • Kruisiesteek met gewone clipart!
  • Ontwerp u eie idee en maak u eie kaartjies.
  • Leer hoe om "needlepoint" skilderye te maak!
  • en Baie, Baie meer!

LET ASSEBLIEF: Daar is 3 Codec files wat u moet aflaai voordat u na die videos in ons kursus kan kyk.

    1. For Gotomeeting Codec Click Here
    2. For XviD Click Here
    3. For all others, Click Here

Dink net:

  1. geen vervoer,
  2. geen parkering probleme nie.
  3. U hoef nie eens u huis te verlaat om 'n aktiewe en deelnemende lid te wees van "School of Digitizing" nie.
  4. U hoef nie eens die klasse by te woon as die tyd u nie pas nie.
  5. U laai net die Webinar af (al het u deelgeneem) en op eie pas en stoom werk u les vir les uit.
  6. Die hele kursus is gebou om u gemaklik en gebruikers vriendelik speel, speel op te lei.
  7. Dink net: u is in beheer van hierdie hele opleidings program!

Trek Nou voordeel uit die wissel
koers $1 = R 8.00

   
Al 4 Modules @
$25/maand !

----------->

2CheckOut.com Inc. (Ohio, USA) is an authorized retailer for goods and services provided by Sewpride / Digiscout.

Al 4 Modules @
$70 / Kwartaal !
-----------

2CheckOut.com Inc. (Ohio, USA) is an authorized retailer for goods and services provided by Sewpride / Digiscout.

Al 4 Modules @
$125 / half jaar !
----------->

2CheckOut.com Inc. (Ohio, USA) is an authorized retailer for goods and services provided by Sewpride / Digiscout.

Al 4 Modules @
$250/ Jaar !
----------->

2CheckOut.com Inc. (Ohio, USA) is an authorized retailer for goods and services provided by Sewpride / Digiscout.


Ons bied ook inbetalings in ons FNB bankrekening, kontak jacqui@sewpride.com om dit te reël.

 

 

Waarvoor wag jy nog?

 

As jy hou van wat jy sien, of alreeds die GRATIS klas bekyk het - dan is jy slegs 3 Stappe weg van lidmaatskap vir die School Of Digitizing, en ook oppad om die Artista sagteware van A-Z te bemeester!

 

Trek Nou voordeel uit die wissel
koers $1 = R 8.00

   
Al 4 Modules @
$25/maand !

----------->

2CheckOut.com Inc. (Ohio, USA) is an authorized retailer for goods and services provided by Sewpride / Digiscout.

Al 4 Modules @
$70 / Kwartaal !
-----------

2CheckOut.com Inc. (Ohio, USA) is an authorized retailer for goods and services provided by Sewpride / Digiscout.

Al 4 Modules @
$125 / half jaar !
----------->

2CheckOut.com Inc. (Ohio, USA) is an authorized retailer for goods and services provided by Sewpride / Digiscout.

Al 4 Modules @
$250/ Jaar !
----------->

2CheckOut.com Inc. (Ohio, USA) is an authorized retailer for goods and services provided by Sewpride / Digiscout.

 

Stap 1: Kliek (Buy from 2CO)

Stap 2: Nadat u die betaling gedoen het sal u na die Member signup bladsy geneem word. Selekteer U Tipe Lidmaatksap

Stap 3: Begin Leer!!

 

Na ontvangs van paaiement, sal u 'n "link" en "login" inligting en toegang tot die Lede Deel (Members Area) waar u dan ook toegang tot vorige klasse van die maand waar u aansluit kry. Ons maand kalender werk van 1ste dag tot laaste dag van Maand. U sal ook eposse ontvang van nuwe inligting en noodsaaklike nuusbrokkies.!

 

Geen Bekommernis!!

ALLE Lidmaatskap opsies Kom Met 'n 30-Dae "Risiko Vrye" toets periode!!

 

By Sewpride.com glo ons nie daaraan dat iemand vir iets moet betaal vir iets wat hulle nie verstaan nie, of selfs al hou hulle net nie daarvan nie, of voel hulle kan dit nie gebruik nie. Dit is hoekom ELKE lidmaatskap by ons 'n 30-dae toets periode is. Indien u ontevrede is, kanseleer net u lidmaatskap.

 

Geen Vrae, geen moeite, geen Foefies.

 

En Ja - Ons Help Selfs ons Studente Om Geld te Verdien Terwyl Hulle Hul Kreatiewe Kant Ten Volle Uitdruk!

 

Vanaf die 2de Junie 2009 - kan alle studente wat ingeskryf is by die Artista Webinars nou ook deel wees van ons eie eksklusiewe Digitzing Mall, en hulle ontwerpe daar verkoop! Ja, dit is reg, u kan u ontwerpe op ons Digitizing Mall, op die Internet verkoop en REGTE geld begin verdien terwyl u ontwerpe verkoop! Kyk na www.digiscout.org om meer uit te vind!!!!!!!!!

 

System Requirements To Attend Classes online.

PC-based attendees Required:
Windows(R) 2000, XP Home, XP Pro, 2003 Server, Vista

Macintosh(R)-based attendees Required:
Mac OS(R) X 10.4 (Tiger(R)) or newer
To Participate you also need a USB microphone

 

 

 

Subscribe to Bernina_Designer_Digitizers

Powered by us.groups.yahoo.com

 

 

Powered By: Membership Robot v3.0